Dag 4 van die ‘Love Dare’, soos dit op die fliek, ‘Fireproof’ is, lui as volg:
Day 4: Love is thoughtful
How precious also are Your thoughts to me … How vast is the sum of them: If I should count them, they would outnumber the sand. Ps 139:17-18
Today’s Dare:
Cotact your spouse sometime during the business of the day. Have no agenda other than asking how he or she is doing and if there is anything you could do for them.
Dis nie ‘n te moeilike uitdaging nie, of hoe? Bel jou geliefde, of as julle in mekaar se geselskap is, gaan na hom en vra hom hoe dit vandag met hom gaan? En vra of daar iets is wat sy graag wil hê jy vandag vir haar kan doen?
Vra die liefdevol. Vra dit belangstellend. Sit sommer jou arms om haar lyf as jy dit vir haar vra. En meer nog, as sy dit vir jou vra, sien die liefde in haar vraag raak. Antwoord hom liefdevol, in dankbaarheid. Waarderend.
Die volledige liefdesuitdaging kan gesien word op shenzhoufellowship.org. U kan ook die liefdesuitdaging op hierdie blog volg:
Dag 3
Toortsie

Ons doen daai op ottemettiek en dit werk!
LikeLiked by 1 person
Ek is so bly
LikeLiked by 1 person
Dit is my en my kind se behoud. Soms is dit hy wat vra en dan is dit weer ek wat vra. Net die idee dat iemand belangstel maak die lewe die moeite werd, veral dan as dit jou eie wederhelf of kind is.
LikeLiked by 1 person