Die uitdaging is om die heel laaste foto wat jy nog geneem het, te plaas. This photo I took this afternoon of Banting/ Keto friendly eats for dinner. Gammon, ham, brie, Goudacheese, cucumber, blue berries and cherries.
'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is...
A Flashlight whose light shines everywhere, even on places where it is not so comfortable.
Beskou all artikels deur Toortsie
‘n Kelkie wyn daarby en ons sal lekker saam eet.
LikeLiked by 1 person
Bring jy die wyn saam! 😁
LikeLike
Maak dit ‘n ysige koue Chardonnay en piekniek by Maidens’ Cove. In die maanlig as daar so ‘n silwer streep oor die see skyn. En ruik na vars kelp.
LikeLiked by 1 person
Dit lyk te heerlik maak my sommer lus vir so n lekker keurige versameling kossies.
LikeLike
Jong, dis vinnig bymekaar gesit. 🙂
LikeLike
Dis war dit so aantreklik maak. Is die kersies nie baie duur nie? Hier is dit ongelooflik duur.
LikeLiked by 1 person
Ek koop so ‘n bakkievol en eet lank daaraan. Dit is maar duur.
LikeLike
Ons het losses wat mens kan koop dan tel ek hulle af so ses per dag vir drie dae. Dit voel dan nie te duur nie,
LikeLiked by 1 person
dit lyk lekker!
LikeLiked by 1 person