Back to basics, thanks to Eskom.

Rate this:
Vertel jou vriende:
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on Skype(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on Telegram(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pocket(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Tumblr(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Reddit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op LinkedIn(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Ooooo ek like van hierdie lampe! Tot my matriek geskryf met parrafien lampie.
LikeLiked by 1 person
Hierdie is die moderne weergawe. Sommer eenvoudige plastieklampies met citronella-olie. 😁
LikeLike
Wou al se dit lyk bietjie te modern om waar te wees!
LikeLiked by 1 person
It’s almost like being back at school waiting for the ‘ligte af’ bell that ruled our lives in the evenings. At least Eskom brings out the lovely South African humour that comes to the fore during difficult times.
LikeLiked by 1 person
Gelukkig het ons daardie humor, dit red ons elke keer. 😁
LikeLike
Ek moet ook sulke lampe kry met die muskiet olie…
LikeLike
Hoeveel muskiete hulle wegjaag, weet ek nie, maar as dit donker is, maak hulle tog te oulik lig. 😁
LikeLike
Ja ek kan dink, seker nog beter as kerse
LikeLiked by 1 person
❤️
LikeLiked by 1 person
Toortsie man, mens raak mos bekommerd oor die ding. Gaan daar einde aan kom? Of is die skrif aan die muur?
LikeLiked by 1 person
Nr 1. Twyfel
Nr 2. Hoop nie so nie!
LikeLiked by 1 person