Amper halfpad NaNoWriMo2019

Amper halfpad. Ek geniet elke oomblik.

Die volgende paar dae mag ek dalk sukkel om by NaNoWriMo uit te kom, maar ek het gelukkig ekstra geskryf tot nou toe en het 3513 ekstra woorde in my sakkie.

Dankbaar. Bly. Ek kan dit regtig aanbeveel, dis baie bevrydend.

Toortsie

Nearly halfway and enjoying every moment of it.

13 thoughts on “Amper halfpad NaNoWriMo2019

        1. Ek begin nou al klaar dink, waaroor sal ek volgende jaar skryf? Die ding is, nou het ek al die ware gebeure neergeskryf, ek sal moet verbeelding begin gebruik en dít is ‘n perd van ‘n heel ander kleur. Ek wonder darem.

          Like

    1. Ek geniet dit regtig. Dit is vir my maklik om goed wat regtig gebeur het, te vertel. Op skool was ‘n feite-opstel ook vir my maklik. Dis wanneer ek my verbeelding moet begin gebruik wat ek regtig sukkel. Daarom neem ek aan die bloguitdagings deel, al foeter ek hulle storie heeltemal op, maar dit dwing my om heeltemal buite die boks te dink.

      Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!