
Amper halfpad. Ek geniet elke oomblik.
Die volgende paar dae mag ek dalk sukkel om by NaNoWriMo uit te kom, maar ek het gelukkig ekstra geskryf tot nou toe en het 3513 ekstra woorde in my sakkie.
Dankbaar. Bly. Ek kan dit regtig aanbeveel, dis baie bevrydend.
Toortsie
Nearly halfway and enjoying every moment of it.
Moenie te besig raak nie, ek gaan jou mis.
LikeLiked by 1 person
Dankie. Jy maak my dag.
LikeLiked by 1 person
Jy doen so goed, man!🥂🌺🌺
LikeLiked by 1 person
Dankie. Ek verbaas myself! Dis wonderlik hoe die onthoue wat ek gedink het ek het vergeet, terugkom.
LikeLike
Net dalkies sal ek ń volgende keer inskryf. Net dalkies. Julle laat dit lekker klink.
LikeLiked by 1 person
Dis regtig lekker Una. Jy skryf mos maar soos dit jou pas.
LikeLike
Ek begin nou al klaar dink, waaroor sal ek volgende jaar skryf? Die ding is, nou het ek al die ware gebeure neergeskryf, ek sal moet verbeelding begin gebruik en dít is ‘n perd van ‘n heel ander kleur. Ek wonder darem.
LikeLike
Jy vorder fluks!
LikeLiked by 1 person
😁
LikeLike
Ek geniet dit regtig. Dit is vir my maklik om goed wat regtig gebeur het, te vertel. Op skool was ‘n feite-opstel ook vir my maklik. Dis wanneer ek my verbeelding moet begin gebruik wat ek regtig sukkel. Daarom neem ek aan die bloguitdagings deel, al foeter ek hulle storie heeltemal op, maar dit dwing my om heeltemal buite die boks te dink.
LikeLiked by 1 person
Doet so voort en jy kan die laaste week vakansie hou
LikeLike
I wish! 😁
LikeLike
👏👏👏👏
LikeLiked by 1 person