toortsie.com
Tannie Hilda
Daar in die demensieafdeling is ‘n tannie, sy het ‘n ander naam, maar om haar identiteit te beskerm, noem ek haar tannie Hilda. Ek is mal oor haar. Die eerste oomblik toe ons mekaar sien, staan sy …