Wilsbesluitwoorde

Daar is ‘n klomp woorde wat, na my mening, uit die hart kom, of, wat beskryf word deur wat in jou hart aangaan. Woorde wat deur wilsbesluit beïnvloed word.

Hier is ‘n klompie van hulle waaraan ek nou kan dink, daar is seker baie meer:

Vriendelikheid, onvriendelikheid, afsydigheid, aspris, samewerking, leerbaarheid, vergewensgesindheid, deernis, omgee, teësinnigheid, dankbaarheid, ondankbaarheid, geselligheid, ordentlikheid, goeie maniere, erkentlikheid, foutvind, skinder, apatie, liefdevolheid, mislikheid, hartlikheid, omgee.

ToortsieDie meeste van die tyd kan ons kies of ons dit wil doen, of nie.

3 thoughts on “Wilsbesluitwoorde

  1. Moor is nog een. Mens kry lus daarvoor in ‘n staatshospitaal as jou vars doktertjie min weet en baie sê. Ek moes hierdie week stormwinde trotseer net om effe Christelik te probeer wees. Wilsbesluit.

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s