Verslaaf

Verslaaf, verslaaf, verslaaf! Dis wat ek is aan my borduurwerk! 😳

Nee, ek kan ongelukkig nie prentjies opsit nie en moenie vuurwerke verwag nie. Dis Toortsie op haar beste. Baie Bont, Besige Borduurwerk. 🤨

Ek is MAL daaroor! Ek geniet elke oomblik! Bont. Erg bont. Besig. Erg besig.

Ek werk in die aand, wanneer mens nie behoorlik kan sien nie. Heeltemal verkeerdom.

Ek maak planne. Blaai deur boeke. DROOM van steke.

Hoor hier, dis wraggies lekker, hoor!

Toortsie

20 thoughts on “Verslaaf

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s