Wie sing dat elke dag ‘n tweede kans is?
Ek is bevoorreg om die mooiste sonsopkomste denkbaar te beleef. Elke oggend besef ek net die grootheid van ons Here as ek oggend vir oggend die nuwe dag sien begin. Voor my oë verander die wêreld, nie twee dae is dit dieselfde nie.
Is die Overberg nie pragtig nie?
Wat gaan ons vandag met hierdie geleentheid doen wat ons gegun word?
Ek trap so baie klei. Ai.
Toortsie
Sjoe…dis so mooi Toortsie!
LikeLiked by 1 person
Regtig. Dankie
LikeLike
So ń uitsig kan net goed wees vir mens se siel.
LikeLiked by 1 person
Dit verdryf baie spinnekoppe.
LikeLike
Lieflik. Die natuur slaan soms my asem weg.
LikeLiked by 1 person
Ja dit doen.
LikeLiked by 1 person
So mooi, geniet dit ten volle!
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLiked by 1 person
Mooi, ons deel ‘n liefde vir foto’s van dagbreek.
LikeLike
Dis net in die winter. In die somer kom die son te vroeg op. 🙂
LikeLiked by 1 person
Hier ook. Ons slaap nog as die son net na 4 opkom
LikeLiked by 1 person
Ek us glad nie ‘n oggendmens nie. Ek kyk tans die sonsopkomste in my bed. 😁
LikeLiked by 1 person
Die son bak ons uit die bed uit. Maar ons kla nie …
LikeLiked by 1 person
Pragtig. kuier volgende week in julle kontrei by my vriend se plaas Krabgat met die huisie wat nogal soos Toweropstal lyk.
LikeLiked by 1 person
O? Kragbat? Ken nie.
LikeLike
Pragtig. Wat ‘n manier om die dag te begin!!!
LikeLike
En nou waai die wind en wil dit liggies reën. Lekker! 😁
LikeLiked by 1 person