toortsie.com
‘n Bolletjie wol
Baie jare gelede het ons dominee verduidelik van die bolletjie wol van ons lewe. Dat ons slegte gewoontes, sondes, bakleie, noem maar op oor tyd oprol en die bolletjie wol raak met tyd net groter. …