toortsie.com
‘n Heerlike verrassing
Ek kry gewoonlik ‘n boodskap van die koerier af as ‘n Cum-boksie op pad is. Vanoggend kom ek by die plek waar die pakkies gewoonlik afgelaai word en sowaar, daar lê ‘n Cum-boksie!…