Bybelbeloftes vir elke man

In die CUM-stal is ‘n baie oulike boek vir mans: Bybelbeloftes vir elke man.

Daar is 35+ afdelings wat elkeen ‘n kort geskryfde stukkie he, en dan Bybelversies wat by daardie stuk pas. Afdelings soos: God kom Sy beloftes na; Vertrou op die Here; Die Here gee wysheid; Jy is uitgekies.

Daar is ook ‘n oulike boksie kaartjies by met Bybelbeloftes vir mans. Die boksie is die grootte van ‘n sigaretbokaie en dis iets ouliks om byderhand te hou vir wanneer jy dalk vir ‘n man ‘n belofte uit die Woord wil gee.

Ek dink regtig dat beide die boek en die boksie kaartjies oulike geskenke is om byderhand te hou vir enige man, ek sukkel nogal gewoonlik om oulike mansgeskenke in die hande te kry.

Groete

Toortsie

One thought on “Bybelbeloftes vir elke man

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s