Lysies vir die lewe

Ek is so opgewonde oor die ‘Lysies vir die lewe’-reeks boeke en kaartjies wat by Cum beskikbaar is.

Elke dag is daar ‘n nuwe, vars, opwindende, kleurvolle blaaitjie om om te slaan, elke keer ‘n nuwe inspirerende gedagte.

Kyk ‘n bietjie hier:

Wat vir my regtig ook oulik is, is dat die ‘lysies’ ook in kaartjieformaat beskikbaar is. Dis lekker kaartjies om by ‘n verjaarsdaggeskenk te sit, of as jy sommer net lus het om iemand te seën.

Ek dink sommer klaar om volgende week wanneer ek weer ‘n slag ‘n teepartytjie vir die dames wil hou, die kaartjies daar neer te sit sodat elkeen sommer een kan kies en saamneem.

Of, by die bybelstudie kan dit ‘n lekker gespreksgeleentheid wees as elkeen sommer net lees wat op sy kaartjie staan en dit bespreek.

Hierdie boeke en kaartjies is beslis ‘n aanwins in enige huis.

Kyk hierdie een:

Oulik, né?

Toortsie

Dankie, Cum Boeke, vir hierdie wonderlike geleentheid.

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s