toortsie.com
Olga se storie leef voort
Vanjaar se skryfuitdaging by die VLV was ‘n prosa: Niemand het dit verwag nie. In my lewe sou ek nooit vir so ‘n kompetisie inskryf nie, ek het eenvoudig nie die moed nie. Danksy bloggi…