Hulle is hier! Januarie 12, 2019 ~ Toortsie Hulle is hier! 😁 Die eerste pakkie CUM boeke! Joe! Ek is opgewonde! My tone krul behoorlik. Hier is solank ‘n voorsmakie. Ek vertel later meer. Groete Toortsie Rate this:Vertel jou vriende:Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Click to share on Skype(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Click to share on Telegram(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Deel dit op Pocket(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Deel dit op Tumblr(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Deel dit op Reddit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Deel dit op LinkedIn(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)Like this:Like Loading... Related Gepubliseer deur Toortsie 'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Flashlight whose light shines everywhere, even on places where it is not so comfortable. Beskou all artikels deur Toortsie
Wat praat jy. Ek is darem onder geen verpligting om ALMAL te lees nie, maar wil dit graag doen. LikeLiked by 1 person Antwoord
Hulle doen reeds. Daar word noe van my verwag om almal te lees en iets oor te skryf nie. Geen druk. Dis eintlik ‘n heerlike vooruitsig. LikeLiked by 1 person Antwoord
Wouw dit klink baie interessant
LikeLike
Hou ons op hoogte, en geniet dit!
LikeLiked by 1 person
Dis n “magtige” versameling.
LikeLiked by 1 person
Behoorlik! 😁
LikeLiked by 1 person
Joe, jy gaan jou lees moet ken!
LikeLiked by 1 person
Wat praat jy. Ek is darem onder geen verpligting om ALMAL te lees nie, maar wil dit graag doen.
LikeLiked by 1 person
Vra jou vriendinne om te help lees.
LikeLike
Hulle doen reeds. Daar word noe van my verwag om almal te lees en iets oor te skryf nie. Geen druk. Dis eintlik ‘n heerlike vooruitsig.
LikeLiked by 1 person
Oeweeee dis n fees!!! Geniet dit
LikeLiked by 1 person
Dankie😁
LikeLike
Ek wens u goeie boeke en ontspanning! 🙂
LikeLike
Baie dankie
LikeLiked by 1 person
Lucky fish!!! Geniet elke woord!
LikeLiked by 1 person
Ek doen, ek doen!
LikeLike