toortsie.com
Kreatief in 2019
So op die pendelpad bly ek met my handjies besig, behalwe as ek slapkoppie raak en ‘n slapie vang. Tog kan ek min foto’s wys van my kreatiewe pogings van hierdie jaar. Vroeg in die jaar…