toortsie.com
Sjoe! Word ek nou geseën!
‘n Mens kan maak wat jy wil, jy kan jou so nederig hou soos jy wil, maar dis lekker as iemand ‘n goeie woordjie vir jou doen. Of as jy probeer het om ‘n boek uit te gee, jy onverw…