Disclaimer: I am no ‘lens-artist’ at all. I take pictures with my cellphone, and the reason I do that is to capture memories. I also am not a regular participant of the photo challenge, but when I saw Abrie’s post, I decided to take part, for the fun of it. This week’s challenge is the brain child of PA Moed.
This week’s challenge is all about action. Capture nature, people, objects, or animals on the move. Capture action in the sky or on land, on the playing field or on a busy street. It’s totally up to you.
The two pictures above were taken by Lize Venter Photography when we were capturing the pictures for my Banting recipe book, Toortsie’s Banting Bash.
Picture above: Same photographer, Lize Venter Photography. Grandmother having fun with her grandchildren. ❤
For many people this is as ‘static’ picture, but, no, it is not! While the cows are being quite static, big action is taking place behind them, because they are being milked.
Trying to be Mozart at the Music House in Vienna.
Loader lifting the Toortsie and her hubby to enjoy the view from the top.
Drumline practicing.
Having fun in the snow. Kleine Scheidegg, Switzerland.
I do hope that you enjoyed my photos. Thank you for visiting.
Toortsie
Dit was nou so ‘n lekker kykie in die Toortsie se aksiebelaaide lewe!
LikeLiked by 1 person
Ek wonder of hierdie as akie tel? 😁
LikeLiked by 1 person
Beslis! Baie aksie!
LikeLiked by 1 person
😊
LikeLiked by 1 person
Aaaand action!
LikeLiked by 1 person
Sjoe jy is omtrent aksievol en dapper. Ek is nie so seker dat ek myself met die forklift sal laat oplig nie! Hierdie vat my vêr terug. Ek was ‘n dirigent in’ n toneelstuk tydens diensjaar vir Christus. Ek het nogal fotos daarvan. Dit sal interessante blog maak… Dankie vir link
LikeLiked by 1 person
Mens moet maar net vashou! 😁
LikeLike
Jy was ‘n Regte Dirigent!
LikeLike
Natuurlik! As jy iemand in ‘n toneelstuk ń dirigent kan noem
LikeLiked by 1 person
Natuurlik!
LikeLike
En ek sien ek het geskryf firklift terwyl dit nie een is nie! Wat sal ‘n laaigraaf in Eng wees?
LikeLike
A loadspade 🙂
LikeLike
Wou jy subtiel my aandag daarop vestig? Want ek gaan ook nie op ‘n forklift sit om so hoog gelug te word nie.
LikeLike
Nee ek het nie nee eers daaraan gedink nie. Aldus Pharos is dit ‘n front end loader/”Earth mover
LikeLike
Daar leer ek ook iets!
LikeLike
😄 😃 😀 grapjas
LikeLike
Issie, ek ernstige droë outjie wat loadspades bemark
LikeLiked by 2 people
Loader! Digger loader. Sal regmaak.
LikeLike
Is daar ‘n tyd wat jy nie in aksie is nie Toorts? Behalwe wanneer jy ‘n “sloth” (is dit wat Abrie hulle noem?) is met die uitbetaling van my lone!!!
LikeLike
Maar jy moet mooi kyk. Ek is eintlik afwesig op die meeste van die foto’s 😁 Dis elke keer iemand anders se aksies in die foto.
LikeLike
Ek het jou fotos inderdaad geniet!!!
LikeLiked by 1 person
Haai dankie!
LikeLike
Welcome to the challenge Toortsie!
LikeLiked by 1 person
Thank you. 😁
LikeLike
Jy is sommer baie besig Toortsie!
LikeLike
Nee man! Dis ánder besige mense wat ek afneem! 😁
LikeLiked by 1 person
Maar jy is mos besig om hulle af te neem! 😜😄
LikeLike
Ja, my vinger kliek aksievol op my selfoontjie en ek weet selfoonkameras laat sekere mense hier rond lelik gril.
LikeLiked by 1 person
Baie gelike…..
LikeLike
Dankie
LikeLike
Dis ‘n pragtige foto saam met jou kleinkinders. Die kwinkslag by die koeie 😄
LikeLiked by 1 person
Nou moet jy help! Het ek iets verkeerds gesê by die koeie?
LikeLiked by 1 person
Sy gee jou ‘n kompliment Toortsie
LikeLiked by 1 person
Ek wou net seker maak. Dankie Hester. Dankie Abrie dat jy so mooi na my kyk! 😁
LikeLike
Huh? Nee man, jy’t niks verkeerd gesê nie. ek bedoel die teenstelling van die koeie wat so rustig staan en jy wat dan vertel van die aksie agter by die spene wat ek (leek) nie eens opgemerk het nie. Voor stil, agter besig. Dit was oulik.
LikeLiked by 1 person
Jong, ek wou net seker maak! Ek en die Ingels werk nie altyd goed saam nie. 😁
LikeLiked by 1 person
Jou Engels makeer niks. Dit kos net ‘n bietjie oefening om jou in ‘n ander taal uit te spreek. Ek skryf makliker in Engels as in Afrikaans, maar praat makliker in Afrikaans en verkies dit as spreektaal. Ek is after all ‘n Namakwalander en Engels laat soms ons tonge knoop. So staan ek en my buurman eendag en gesels, seker vir ‘n halfuur lank en agterna besef ek hy het Engels gepraat en ek Afrikaans!
LikeLiked by 1 person
Ons ore én tonge het beslis veeltalig geraak hier in ons land. 😁
LikeLiked by 1 person
Lyk of jy groot pret het, Toortsie!
LikeLiked by 1 person
Die lewe is een groot stuk pret! 😁
LikeLiked by 1 person