Voor dit nou heeltemal te laat is, wil ek net sê: Dankie aan al die towerinne en die towernaar wat saamgespeel het in in die towerpaleis. Julle is almal sterre.
Party het op hulle blogs geskryf, dankie daarvoor, maar dankie ook vir almal wat saamgespeel het in die kommentare en die storie behoorlik kleur gegee het.
Soos wat ons mos van van die blogspan kon verwag het, het die verbeeldings weer behoorlik vrye teuels gekry en is my stoutste gedagtes en wildste drome oortref. Wat meer kan ‘n mens vra!
Die hele uitdaging, met al die stories daarmee saam, kan by inlinks by hierdie skakel:
Om die inskrywings van verskillende bloggers in die Lê-Jou-Eier uitdaging te geniet of om self ‘n eier te kom lê wat ons kan uitbroei en grootmaak, klik op die InLinkz skakel net onder die paddatjie:
http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=776174
Groetnis
Toortsie
Toortsie by Finesse: Stel jou voor!
Toortsie se Facebook Page
Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page
Toortsie’s English Blog Posts
Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal
Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif
Radio Tygerberg resensie
Dit was lekker…. en het my weereens laat lag (en op hierdie stadium het ek dit bitter nodig.)
Dankie Toorts
LikeLiked by 1 person
Wat kan ek sê om jou nog te laat lag? Dat my dowwe ogies toe skoonsus van Camilla gepraat het, omtrent wye draaie gaan loop het!
LikeLiked by 1 person
Nou sien ek daardie grootoog gesiggie 😩Ag lag is goeie medisyne…. ek kort ‘n spensrak vol om my deur hierdie tyd te kry. Lekker slaap!!!
LikeLiked by 2 people
Sterkte vir jou Kameel . Bel my as jy wil. 💚
LikeLiked by 1 person
Dit was n heerlike rondrits uit n ander wereld. Jy het almal weer vuurwarm laat reageer. Dankie vir jou “brain wave” om ons Oostenryk toe te vat.
LikeLiked by 1 person
Nee, dit het mos ontstaan toe my skoondogter van Camilla van Prins Charles praat en ek haar met dowwe oë aanstaar, want ek dink net aan ons Camilla! 😂
LikeLike
Dit was vir my ook n goeie deurtrek van die storielyn na die werklike Camilla.
LikeLike
Skoonsuster
LikeLiked by 1 person
Dit was heerlik!
LikeLike
😁
LikeLike
Dit was ‘n fees, Toortsie – en nou praat ek nie net van jou “kruietjies” en plofbare geurmiddels nie 😀
LikeLiked by 1 person
😁
LikeLiked by 1 person
Ek dink ek sal baie moontlik steeds kort-kort by die towerpaleis gaan inloer, net om seker te maak Camilla is nog gelukkig. Dankie Toortsie, hierdie was weereens heerlik!
LikeLike
Ek dink dis sommer ‘n goeie plan, ons kan haar mos nie daar alleen los vir kwaai koninginne en wolwe nie!
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy gasvrou gespeel het vir ons weeklikse uitdaging, dit was heel plesierig. Onthou dat Lekkervurig hierdie week ons gasvroublogger is – kom ons gaan ondersteun haar inskrywing ook.
LikeLiked by 1 person
Jajaaa sy laat my diep dink
LikeLiked by 1 person