En toe raak Toortsie se nommers deurmekaar en het sy twee keer ‘n dag 64! Tipies Toortsie! 🙂
Toortsie sukkel maar met die tellery! Dit lyk of die onthougoed ook nie meer so lekker is nie!
Nou wonder ek wat aanleiding tot hierdie een sou gee? Lekker nuuskierig, hierdie Toortsie!
Groetnis,
Toortsie
Toortsie by Finesse: Stel jou voor
Toortsie se Facebook Page
Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page
Toortsie’s English Blog Posts
Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal
Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif
Jy maak my skuldig voel want ek het lank terug onderneem om dankdaar te wees vir drie goed van die vorige dag (daar is baie meer as drie). Ek het al vergeet om dit te doen.
LikeLiked by 1 person
Ja, mens doen so iets vir ‘n rukkie en dan gebeur die lewe. 😁
LikeLike