Ek is steeds besig met my dankbaarheidsreis op Facebook. Ek nooi jou uit om saam met my te reis. Sit sommer in die kommentare jou dankbaarheidsitems ook by. Alle goeie gawes kom van God af, dus is ek aan Hom alle dank verskuldig.
Toortsie
Toortsie by Finesse: Op die spore van die meesters met Uber
Toortsie se Facebook Page
Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page
Toortsie’s English Blog Posts
Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal
Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif
Yoh, wat ‘n stunning idee, dankie hiervoor Toortsie
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die inloer
LikeLike
Vandag is ek dankbaar vir die Toorts haarself.
LikeLike
En ek vir die Camilla wat Kameel geword het. ❤️ Ek glo met my hele hart God het jou oor my pad gestuur. Geen toevalligheidjies hier ter sprake nie.
LikeLiked by 1 person
Dis nou ń wonderlike idee.
LikeLiked by 1 person