Afrikaans IS groot!

Ons was genooi deur een van ons verskaffers, om Afrikaans is Groot te kon gaan sien. Wát ‘n voorreg!

Baie dankie aan ons borg wat ons vir ‘n heerlike geleentheid genooi het.

Alles was weer eens puik. Fantasties. Wêreldgehalte.

Ja, dit is ons land se beste sangers wat optree, die instrumentaliste is tops. Professioneel. Die dansers ongelooflik. Die beligting. Kostuums.

Dit was WOW.

Ek is trots op my taal. Ek is trots Afrikaans! Ek is trots op ons mense. Ek is trots dat ons so ‘n mooi geleentheid kan aanbied.

Toortsie

Toortsie by Finesse: Op die spore van die meesters met Uber

Toortsie se Facebook Page

Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page

Toortsie’s English Blog Posts

Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal

Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif

Transformation Prayer Ministry: Bredasdorp en Riversdal

8 thoughts on “Afrikaans IS groot!

Gesels saam, asseblief!