Bekeerde basaarganger

‘n Bekeerde basaarganger, dis wat ek is! Genade! Waar het ek die pot só mis gesit vir soveel jare?

Die basaar het 9 vm begin en ek daag toe 11 vm daar op, ek het nog eers ‘n hele klompie goetertjies gehad om te doen.

Hierdie gesig begroet my:

En daar raak ek aan die kuier en gesels en half een moes my man my daar wegsleep.

Ek het net een klagte, maar volgende jaar sal ek sorg dat dit reggestel word: Ek het heeltemal te laat gegaan! Volgende jaar sal ek 9 uur daar wees en luister hoe die dominee amen sê.

Bekeerde basaarganger, sowaar! Dis lekker om semi-dorpenaar te wees!

Toortsie

Toortsie by Finesse: Het jy ‘n stilwordplekkie?

Toortsie se Facebook Page

Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page

Toortsie’s English Blog Posts

Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal

Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif

Transformation Prayer Ministry: Bredasdorp en Riversdal

23 thoughts on “Bekeerde basaarganger

  1. Daar is NIKS so lekker soos braaivleis en basaarpoeding nie, boonop is die mense nugter en die vleis net reg gaar. Kerkbasaar bring mense byeen op die Eksodus 35 manier. Gaan maar vroeg Tabernakel toe, geniet die gemeenskapsbou. O, daar is melktert ook. Ek hoop dis Bant-vriendelik.

    Liked by 1 person

          1. Ek wou gesê het ek het gelees van die nagmaalnaweke van die vorige geslagte – die perdekarretjies en ossewaens wat op die dorsplein saamgetrek is. Dan is daar nagmaal gehou, getrou en sommer kind gedoop ook. Dit was sekerlik ook die tyd vir inkopies doen en mates laat neem vir nuwe rokke en manspakke. Dan kan jy ook seker was daar is groot gekuier.

            Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!