Die tronkpartiefoto’s

Ek is nou al so verward met alles wat hierdie afgelope week in blogland en ook in die regte lewe gebeur het, ek weet nie meer wat is regtig en wat is speel-speel nie. Julle kan sê wat julle wil, dit wás ‘n opwindende week, sowaar!

Soos byvoorbeeld: Was ek nou by blogland by ‘n tronkpartie, of in die regte lewe, of beide? Dis net té ingewikkeld vir my kleine grys koppie om te verstaan.

So, hier is die foto’s nou en julle moet maar self besluit by watter partie(s) dit geneem is.

Groetnis

Die tronkvoël.

Help! Ek is gearresteer!

Toortsie by Finesse: My geselskap

Toortsie se Facebook Page

Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page

Toortsie’s English Blog Posts

Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal

Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif

23 thoughts on “Die tronkpartiefoto’s

  1. Die ding is, ek is nie n tronkvoel nie al wou hulle my baie graag daar gehad het! Ek was by net so n mooi langtafelete by die see waar ek hoort. ‘n langtafelvalentynsete onder d sterre met pof se liedjies. Ai dit was moeilik om te kIes, maar die see het gewen. Ek het egter planne vir darie towerhuis sodat niemand in dIe tronk hoef te sit nie. Hou moed Toorts. Ons sal jou daar uitkry.

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!