Eergister in Checkers sien ek iets nuuts: Pakkies skaaptonge. Daar is vier in en ek is toe dadelik geïnteresseerd.
So, vandag het ek die beestongresep in Toortsie se Bantingboerekos so effens gevolg en die tongetjies stadig gekook en in die sous laat afkoel.
Daarná het ek die velle afgetrek en sien toe die ‘nekgedeelte’ het klipharde membrane of senings of iets in. Daardie deel het ek afgesny.
Op die ou end is dit maar ‘n klein stukkie tong wat oorbly!
Dit was lekker, maar ek is nie seker of ek dit weer sal maak nie. Ek sal eerder beestong maak, dis baie minder werk vir baie meer kos.
Toortsie
Toortsie by Finesse: My geselskap
Toortsie se Facebook Page
Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page
Toortsie’s English Blog Posts
Kruinsig Plaasakkommodasie, Riversdal
Toortsie by Finesse voelgoed tydskrif
Te veel werk vir te min vleis.
Niks so lekker soos beestong met n soet-suur sous en rosyne nie en dan ook koue tong.
LikeLiked by 1 person
Praat jy! 😁
LikeLiked by 1 person
Koue beestong met ‘n gestolde mosterd ring.
LikeLike
Beslis!
LikeLiked by 1 person
Ek kan geen tong eet nie, gril vreeeerslik, maar bly jy het dit geniet.
LikeLiked by 1 person
Dis tog te lekker. 😁
LikeLiked by 1 person
Meer vir julle 😄
LikeLiked by 1 person
😁
LikeLiked by 1 person
Die blote gedagte laat my gril!
LikeLiked by 1 person
Nooit! Dis heeerlik! 😁
LikeLiked by 1 person
Meer vir jou!
LikeLike
Njam
LikeLiked by 1 person