Daily post. The challenge is, share a picture of your beloved things.
In this picture you may see four beloved things.
Firstly, my beloved husband to whom I’m already married for 32 years.
The little boy next to him is our beloved grandson. We see them not very often, but when we do, we have a wonderful time with the children. We do everything to make the time with them very special, something that we remember and, we believe, they will remember.
Then there is our beloved dog. She is with us for more than nine years now. She taught me how to love a Rhodesian Ridgeback and nowadays she teaches our young dog all the things a good dog must know.
The fourth item is our beloved beach at Struisbaai. Since I was eight years old, we went there for our holidays. Struisbaai has the longest beach in the Southern Hemisphere and one of the nicest things to do there, is to go for a long walk on the beach. One New Years Eve, many years ago, my boyfriend asked me to marry him and put a ring on my left hand on that very same beach. ❤ It is the same person that is on this picture of my beloved things. 😁
So, now it is your turn. What is your beloved things?
Toortsie
Toortsie by Finesse: Ek wou so graag groot dinge vir die Here doen.
Toortsie se Facebook Page
Toortsie se Bantingresepteboeke Facebook page
Toortsie’s English Blog Posts
Dis pragtig, Toortsie!
LikeLiked by 1 person
❤️
LikeLike
Ai, so mooi geskryf, Toortsie. Ek het nou lank na jou foto gesit en kyk, gedink oor wat op myne sal wees.
LikeLiked by 1 person
Is jy veilig in Bali?
LikeLike
Ek is ja. Hierdie is aand twee, alreeds agt uur in die aand hier. Begin môre met aankope.🌹
LikeLiked by 1 person
Geniet elke oomblik
LikeLike
Ek wou my kleinkinders opsit, maar nie ‘n nabyfoto nie.
LikeLike
Dis net die wonderlikste foto! Die een kleinkind verteenwoordig sommer almal.
LikeLiked by 1 person
❤️ die ander een was langs my
LikeLike
Baie goeie inskrywing en dis ‘n pragtige foto.
LikeLiked by 1 person
Dankie. Ek wonder natuurlik altyd oor die taal, maar van wonder gaan die son onder.
LikeLiked by 1 person
Practice makes perfect en daar is baie deelnemers vir wie engels ook ‘n tweede of derde taal is. Solank mense verstaan wat ek sê, I have happiness.
LikeLiked by 1 person
Net so. Al kry ek net vrymoedigheid om dit te praat en te skryf, selfs al is dit eenvoudig, voel ek ek wen.
LikeLiked by 1 person
Hoekom hoor ek nou eers jy het so ‘n romantiese huweliksaansoek gekry? Mooi geskryf Tooets!!!
LikeLike
Dit was eintlik glad nie romanties nie. Om die waarheid te sê, ek dink nie hy het my ooit regtig gevra nie. Dit was eerder ‘n gemeenskaplike besluit. Die grootste gevaar was dat die ring in die sand kon val en waar kry ons dit dan?
LikeLiked by 1 person
En hier sien ek ‘n pragtige roman aan die kom. Het julle die musical The Greatest Showman gaan kyk. Met een woord briljant!!!
LikeLike
Nee, ek ken nie The Greatest Showman nie.
LikeLike
Pragtige musical. Dis ‘n big screen (tv sal nie reg aan hom laat geskied nie) movie…. en sal seker nie meer lank in teaters wys nie.
LikeLiked by 1 person
Sal uitkyk vir hom
LikeLike
Very special. Mooi herinneringe aan jou geliefdes en “beloved” dinge. Honde bly tog ook maar altyd spesiaal.
LikeLiked by 1 person