Padlangs, per bus, het ons beweeg vanaf Parys tot by Interlaken in Switserland. Soos ek mos in Hester se laaste bloguitdaging geskryf het, maar niemand dit gevang het nie, was dat ek droom van ‘n wit kersfees. Dít was die boodskap wat die liedjie moes oordra.
Aanvanklik was dit net mooi groen landskap en skielik, toe lê daar sneeu! Eers bietjie-bietjies, en al hoe meer en meer en dikker en dikker. Daar moes vandag sneeu geval het, die karre voor die kantore het almal sneeudakkies gehad.
Mense! Dis ‘n wonderwêreld!
Wat het van my foto’s geword?
Toortsie
Jou fotos is op Fb 😀😀😀😀
LikeLike
Ja daar laai hulle tjoeftjaf af!
LikeLiked by 1 person
Nou sal ek maar my verbeelding gebruik.
LikeLiked by 1 person