Kameel – The Wedding Banquet

Lê-jou-eier: Feesvieringe

Dit gaan bietjie dol op die oomblik dus plaas ek vir die wis, en die onwis ‘n vorige blog, Jaaaaare gelede toe ons nog tussen die mielielande gebly het, het ons kerk ‘n aand van feesviering gereël. Die pastoor het my gevra om asseblief iets oor ‘n “banquet” te skryf, en dit dan voor te dra.

THE WEDDING BANQUET

The Lamb was slain,

The table set,

The feast could now begin;

A cry went up, “Where are the guests,

To sup with the Eternal One?”

Go out into the streets and shout,

A feast has been prepared!

The King of Kings, Himself is there,

to meet your every need.

From in the pit of froth and slime,

Where I in bondage sat,

I heard the call, it touched my heart,

Brought tears within my eyes.

What have I ever done, I asked,

To receive a gift like this?

It’s not by works, the answer came,

But by His grace alone.

Come, enter through this blood stained door,

To reach the banquet hall;

The rags you wear, will be replaced,

With a garment white as snow.

The Holy Spirit there was given,

To seal me as His own;

You are now a child of God,

He witnessed to my soul.

The harvest is ripe, the labourers few,

Go back from where you came;

Proclaim this news to everyone,

And bring the lost ones in.

One by one the guests arrived,

to enter through the door;

Each time another name was called,

Rejoicing echoed through the hall.

A trumpet sound, the door was closed,

The quests rose to their feet;

The King of King, Himself appeared,

In Glorious Majesty.

With eyes of love, He searched the crowd,

He looked at everyone;

His eyes then rests upon a man,

Without a wedding gown.

Friend, You cannot come to this great feast,

clothed in unrighteousness,

Bind him up, and cast him out,

Where he will weep, and gnash his teeth.

Om die inskrywings van verskillende bloggers in Lê-Jou-Eier te geniet of om self ‘n eier te kom lê wat ons kan uitbroei en grootmaak, klik op die paddatjie of die InLinkz skakel net daaronder:

http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=752602

Vir die reëls van hierdie eier-boerdery, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke. Onder hierdie kategorie, kyk na die blogposte Lê-Jou-Eier: Reëls (2017-08-22) en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? (2017-08-22).

34 thoughts on “Kameel – The Wedding Banquet

    1. Dankie Una. Heilige Gees geinspireerd.(as dit nie reg gespel is nie…. sorry) Te lui om nou na regte spelling te soek. So lekker om nou met ‘n vlees en bloed Una te gesels 😊

      Like

    1. Dankie scrapy. Ek het mos oornag ‘n socialite geword 😀😀😀Nee, dis net uitnodigings vir koek en tee daar… en koek en tee hier (Kry juis vanmiddag mense…. en my huishulp is in hospitaal, en die voëlnes staan op sy kop) Dan het die kerk ‘n event aan vir die seniors…. ek is mos ‘n senior. Daar is liefdesuitreikings na arm woonbuurte. Kinders met planne… ons Suidkus seun en familie wat opkom ens. Gister saam Toortsie, en Una by die Blue Cane gekuier. Tyd het net te vinnig gevlieg. Jy moet nou intussen vriende maak met die mense daar bo op die groen koppie!!! Geniet jou dag 💜

      Like

    1. Absoluut!!! Partykeer dink ek Here RERAG (soos my Portugese dogter sê) hoekom vee U nie die klomp goddeloses van die wêreld af nie. En dan onthou ek my eie lewe en waar God my kom uithaal het, en kan net sê “Genade onbeskryflik groot het U aan my bewys!!” So lief het God die WÉRELD gehad…..

      Liked by 1 person

        1. Nee…. as jy jou hart aan Jesus gegee het en Sy Gees bly in jou, is jy in God se oë volmaak. Jy sit klaar in die hemel in Jesus. Ons sal nooit perfek op hierdie aarde wees nie… maar ons word stelselmatig verander in wie ons klaar is in God se oë. Hier preek ek sommer vir jou. Jy is spesiaal…moet dit nooit vergeet nie!!!

          Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!