Hoor die reën!

img_3041-1

img_3041-1

Ons het nogals swaar gery vandag, maar ons gee nie om nie. Siestog, ek het my honde regtig jammer gekry.

Dit reën heeeeerrrrrlik! Baie dankbaar. Ek is wel jammer vir die boere wie se graan nog nie van die land af is nie.

Ons het die water so verskriklik nodig. Dankie Here! Baie dankie!

Toortsie

24 thoughts on “Hoor die reën!

    1. Dis my nan se bakkie. Hy is ‘n boer en kry alewig briefies en fakture en sulke papiertjies. Dan druk hy dit in die wasgoedpennetjies vas en dit bly bymekaar tot hy uiteindelik vanaand by die huis kom en dit uithaal. 😁😂

      Like

Gesels saam, asseblief!