Hoor die reën!

img_3041-1

img_3041-1

Ons het nogals swaar gery vandag, maar ons gee nie om nie. Siestog, ek het my honde regtig jammer gekry.

Dit reën heeeeerrrrrlik! Baie dankbaar. Ek is wel jammer vir die boere wie se graan nog nie van die land af is nie.

Ons het die water so verskriklik nodig. Dankie Here! Baie dankie!

Toortsie

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

24 Responses to Hoor die reën!

  1. Fantastiese nuus, Toortsie!

    Like

  2. the OP sê:

    Dankie Here vir die reën!!

    Like

  3. Ek en jy is hierdie week beslis op dieselfde bl wat dankbaarheid betref!

    Like

  4. Voel my elke keer as dit reën kan die Hallelujah van Handel uitbars in n loflied.

    Like

  5. travel460 sê:

    Ons jubel saam met jou, Toortsie.

    Like

  6. Kameel sê:

    Vir elke liewe druppel reën wat val sê ons dankie, dankie, dankie!!!!!

    Liked by 1 person

  7. Ek voel ook dankbaar saam met almal waar dit reën

    Af vraag – Hoekom is die wasgoedpennetjie op die dashboard? (skuus ek ken nie die Afrikaanse word nie)

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s