Kompetisietyd! Wen ‘n Toortsie Combo!

Staan ‘n kans om die Toortsie Combo te wen! Dit sluit in: 1 x Toortsie se Bantingboerekos en 1 x Hier’s die Toortsie Weer!

Om deel te neem, moet u ‘n paar dinge doen:

  1. ‘Like’ die Faceboekblad, Toortsie se Bantingresepteboeke.
  2. ‘Like’ die post waar die kompetisie aangekondig word op Facebook.
  3. ‘Share’ ook daardie post op jou eie facebook muur.
  4. In die kommentaar van daardie post, skryf ‘n slagspreuk vir Toortsie se Bantingresepteboeke en ‘tag’ 3 van jou vriende of vriendinne.

Die kompetisie sluit 19 November 2017. Die wenner sal op 20 November aangekondig word en die beslissing van die beoordelaar is finaal en geen verdere korrespondensie sal gevoer word hieroor nie.

Toortsie behou die reg voor om enige van die slagspreuke wat daar gegee is, te gebruik in die toekoms.

Enige vuil, negatiewe of lelike slagspreuke sal onmiddellik verwyder word en word nie in ag geneem vir die kompetisie nie.

Hier’s jou kans!

Groetnis

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Toortsie by Finesse: Toe haal ons die maskers af

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Uncategorized and tagged , . Bookmark the permalink.

4 Responses to Kompetisietyd! Wen ‘n Toortsie Combo!

  1. Toortsie, ek het jou facebook aankondiging gaan deel op ons https://www.facebook.com/groups/464161740433209/ groepie. Ek is seker daar gaan ‘n paar mense wees wat belangstel.

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s