Die Toorts verjaar

Die Toorts verjaar vandag!!! Dit was lekker om vanoggend – nie in getikte woorde nie maar in ons verskillende Afrikaanse aksente – met mekaar te gesels.

IMG-20171007-WA0017Ek was bly om te hoor sy het darem al ‘n stukkie koek geeët 😊 Dis my vaste geloof dat jy op jou verjaarsdag iets soets moet eet om die spesiale dag te vier.

Soos ek reeds vir haar gesê het bid ek God se rykste seën oor haar lewe. Ek voeg daarby; Mag Hy jou grondgebied vergroot Toorts sodat jou Lig nog weier kan skyn. Dankie vir jou positiewe aandeel in my lewe.

Kameel

27 thoughts on “Die Toorts verjaar

Gesels saam, asseblief!