So met ‘n bakkie aarbeie en joghurt aan my sy sit ek al van vroegoggend af in my bed en edit. Die nuwe grafiese kunstenaar het behoorlik gewoel en binne ‘n week vir my die pdf en ‘n gedrukte kopié van haar werk kom gee.
Ek voel gerus. Ek voel lekker. Ek voel gemaklik. Dit lees maklik, dis baie sag op die oog, dis vars. Hier en daar moet ietsie kleins verander, soos ‘n lettertjie wat uitgelaat is in ‘n opskrif, maar niks ernstigs nie. Dit maak my ook nie moeg om dit te lees nie. Dis regtig smaakvol gedoen.
So, as alles goed verloop, gee ek Vrydag vir haar die gemerkte bladsye, sy gaan maak dit reg en gee dit hopelik Maandag terug, ek kyk dit gou weer deur en dan?
Dan gaan dit DRUKKERS toe en hopelik, ja hopelik, word die proef volgende Woensdag gedruk.
Dan moet ek dit goedkeur en dan is dit vir die groot drukkery!
Ons is in die laaste 100 meter van ‘n twee jaar marathon. Dalk al in die laaste 80 meter?
Die Here is goed vir my.
Toortsie
Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page
Toortsie se Facebook page
Finesse Blogger of the week
Toortsie by Finesse: Netwerk
Toortsie by Pinterest
Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap
Stunning!
LikeLike
💃
LikeLike
Mooi foto, né?
LikeLike
Om kos af te neem, is regtig nie vir elke fotograaf nie. Hierdie is meesterlik gedoen. Hootsuite stuur dit more-oggend na Amoré Bekker en RSG. Bietjie voorbrand.
LikeLike
Oeeee! 😱 As jy dit regkry stuur ek vir jou ‘n komplimentêre boek! 😁
LikeLike
Dis reeds gedoen, ek het dit vir Donderdagoggend geprogrammeer want dan lees meer mense as vandag. Ek begin darem al agterkom wanneer en hoe sosiale media werk. En as jy wil, kan ek ‘n screenshot daarvan neem en dit op my Instagram sit. Ek het heelwat volgelinge wat restaurante en chefs insluit, dus dalk goed vir jou boek. Jy kan ook gaan kyk, ek het my #LCHF-ervaring op ‘n nuwe wyse vertel op my blog.
LikeLike
Ek sal dit bysit vir jou, met graagte.
LikeLike
Dankie.
LikeLike
Ek sal dit bysit vir jou, met graagte. Ek kry nie so vinning jou e-posadres nie, my nuwe foon het nog nie alles daarop nie. Stuur gou vir my na awethentiq@gmail.com let op die spelling asb. Mense sien nie die q nie.
LikeLike
madeleburger@gmail.com
LikeLike
https://www.instagram.com/p/BaGQzWljNPV/
LikeLike
Thank you!
LikeLike
Ek het dit ook met ‘n paar top mense in PR asook twee toprestaurante gedeel.
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLike
Daar is nou drie Tweets wat loop, hier is een daarvan https://twitter.com/awethentiq/status/918003450054660096 Monique help om dit uit te stuur, sy is ‘n ekspert.
LikeLiked by 1 person
Ek is nie by Twitter, hoe kan ek dit lees?
LikeLike
Kliek op die skakel in jou browser, dit sal oopmaak.
LikeLike
Onthou Engels boek se naam is Toortsie’s Banting Bash.
LikeLike
Askies Mies! Sal gaan regmaak, lees my artikel oor Aphasia lol.
LikeLike
Hier is die skakel.
https://awethentiq.wordpress.com/2017/10/09/how-eating-healthy-food-pays-off-lchf-banting/
LikeLike
Ek het hom al gelees en by my geshare.
LikeLike
O, baie dankie.
LikeLiked by 1 person
LikeLike
LikeLike
In die laaste 80m; amper amper daar. Pragtige foto, Toortsie.
LikeLike
Dankie. Ek is ook mal daaroor!
LikeLiked by 1 person
wow, kan nie wag nie x
LikeLiked by 1 person
Opgewonde!
LikeLike
Baie bly jy vorder so goed!
LikeLike
Jajaaaa
LikeLike
Elke stappie het maar sy eie pyne ook. 😁 Dit maak dit interessant.
LikeLike