Toortsie se Bantingspyskaart dag 6

Ons kuier in die Karoo envandag se etes is vol Karoogasvryheid en liefde.

Laat ontbyt/vroeg middagete:

Karoo roereier wat geklits is met gebraaide uie en groenpeper en room. Daarmee saam ‘n vars slaai en die orige braaivleis en sosaties van die vorige dag.

Aandete:

Ontbeende skaapboud

Springbokfillet met gebraaide uie en hoenderlewer. Dis iets uit ‘n ander wêreld.

Broccolislaai uit Toortsie se Bantingboerekos.

Groetnis

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Toortsie by Finesse: Die kleinkinders

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Banting, LCHF, Kosdinge, Toortsie se Bantingspyskaarte and tagged . Bookmark the permalink.

4 Responses to Toortsie se Bantingspyskaart dag 6

  1. puppy1952 sê:

    Klink heerlik. Broccolislaai is altyd ‘n wenner met my gaste.

    Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s