Ontbyt:
Roereier soos beskryf in Hier’s die Toortsie weer! met gerasperde kaas, avokado en tamatie.
Middagete:
Varkworsies, soos beskryf in Hier’s die Toortsie weer! met sampioensous en blomkoolslaai uit Toortsie se Bantingboerekos.
(Sampioensous en blomkoolslaai is dit wat oor is van vorige dag. )
Aandete:
Hoenderdye in die oond gaargemaak, met sout en peper, knoffel en pietersielie, blatjang en olyfolie.
Kool- en appelslaai, soos in Toortsie se Bantingboerekos.
Groenboontjies, soos in Toortsie se Bantingboerekos.
(Moenie die oorskiet boontjies en koolslaai weggooi nie. Dit hou goed, so hou dit vir môre-middag! )
Vir tussenin: Kaas
Bantinggroete,
Toortsie
Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page
Toortsie se Facebook page
Finesse Blogger of the week
Toortsie by Finesse: Die kleinkinders
Toortsie by Pinterest