Toortsie se Bantingspyskaart – Dag 1

Soveel mense vra vir my ‘n uiteensetting van maaltye. Dus beplan ek om oor tyd ‘n bietjie idees hier neer te skryf, of net om te sê wat ek in die dag geëet het. Dalk help dit iemand anders.

Dag 1

Ontbyt:

Ongegeurde dubbelroomjoghurt waarby aarbeie, bloubessies en pekanneute ingesny is.

Middagete:

Spinasie wat gebraai is met bacon, uie, room, fetakaas en kaas. (Die resep sal verskyn in Hier’s die Toortsie weer!, wat eersdaags verskyn. )

Aandete:

Biefstuk (steak), met sampioensous, mengelslaai en blomkoolslaai, en skilpadjies. Die sampioensous en blomkoolslaai se resepte is beide beskikbaar in Toortsie se Bantingboerekos, wat by my bestel kan word.

Tussenin het ek aan pekanneute gepeusel.

Bantinggroete

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Toortsie by Finesse: Die kleinkinders

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Banting, LCHF, Kosdinge, Toortsie se Bantingspyskaarte and tagged , , , . Bookmark the permalink.

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s