Ek het ‘n navraag gehad van iemand wat ingeskryf is per e-pos op my blog. Sy sê dat sy dit moeilik lees omdat die kappies en deeltekens en ander tekens nie wys nie, dit kom vreemd deur.
Is daar iewers ‘n ‘setting’ wat ek moet verander?
Wie kan help? Xena?
Baie dankie!
Toortsie
Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page
Toortsie se Facebook page
Finesse Blogger of the week
Toortsie by Finesse: Koop tyd
Toortsie by Pinterest
Hoe die leestekens vertoon is ‘n funksie van die rekenaar wat dit ontvang, nie die een waarvandaan dit kom nie. Ek het nog nie so ‘n probleem ondervind nie, maar ek raai dit dit waarskynlik te make het met die taal instellings (language settings) in die beheerpaneel (control panel) van die rekenaar waarop dit gelees word
LikeLike
Dankie
LikeLike
Toorts, as jy die ASCII-kodes gebruik, dan behoort dit reg te wys, ongeag waar dit gelees word.
LikeLiked by 1 person
Dit doen nie. Ek kan dit ook nie verstaan nie. Moet mens dalk WordPress nader?
LikeLike
Dalk. Dis werklik vreemd!
LikeLike
Die manmet die hoed kan dalk die regte antw hê! Ek het geen probleem met die goedjies nie. Dink nie dis n algemene ding nie?!
LikeLiked by 1 person
Ek stem saam dat dit die rekenaar of die toestel (device) is wat die probleem is. In jou blog se settings kan jy ‘Appearance’ gaan en dan na ‘mobile’ en seker maak dat jy die ‘radio button’ (ronde opsie) by ‘Yes’ het waar hulle vra: ‘Enable mobile theme’. Ek weet nie of dit sal help om die probleem op te los nie. Ek dink jou vriendin moet ook ‘n toets doen en jou blog op ‘n gewone rekenaar sien en kyk of sy kan lees wat sy moet lees. Sterkte!
LikeLike
Dankie
LikeLike