Toortsie soek ‘n nuwe voorkoms

Toortsie soek ‘n nuwe voorkoms. ‘n Doek om die kop is nou iets van die verlede. Oe, maar die doek om die kop het my baie plesier verskaf, dié moet julle weet! 🙂

Dis tyd vir iets nuuts. So, wat dink julle? Watter Toortsie sal werk?

Charlie Chaplin?

Tartan Toortsie?

Wat noem ons hierdie een? Rooi Speedcopp hoedjie?

Soo ‘n rooi lawwigheidjie wat oplig omdat my hare te veel regop staan?

En hierdie swarte? Daar is iets waaraan dit my laat dink, maar ek weet nie of ons dit op sosiale media mag noem nie, netnou maak ek die Italianers kwaad!

 Wat kies jy? Watter Toortsie sal die ding doen?

Groetnis

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

 

 

Advertisements

44 thoughts on “Toortsie soek ‘n nuwe voorkoms

      1. Hm,,,the second one! It shows you while cooking & creates an intrigue what’s after? As well it shows that you enjoy the process so the book is to be trusted. 🙂 Besides it seems to me that you look the happiest on the second photo, as you’re creating something….mmmm certainly delicious. 🙂

        Liked by 1 person

  1. Ek hou vd heel onderste foto waar jy v voor afgeneem is met tertbak in albei hande vasgehou. Jy lyk GREAT in darie foto en baie withit! Ek is mal daaroor. Ma vra jou kinders. Die jongmense dink dalk anders as ons oues v dae.

    Liked by 1 person

            1. Akkoord Hester, Charlie voor die stoof is ook my gunsteling. Toortsie asb…GEEN bybedoelings met die naam wat daaraan gekoppel is nie..dit het so ‘n vrolike effek op jou…nogal insiggewend hoe groot verskil ‘n hoed maak…hier dink ek ook aan …Lady Di…groete uit Swellendam.

              Liked by 2 people

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s