Toortsie raak al hoe meer waaghalsig met haar toerdery! In die laaste paar dae het sy haar gaan ingrawe in Wolmaransstad, maar ook in Pretoria!
Daar het die Liewe Vader behoorlik gesorg deurdat ons ‘toevallig’ by ‘n gastehuis gaan bly het, die All Season Gastehuis in Moreletapark. Maar weet julle wat? Gastehuis is maar net ‘n uitvloeisel van daardie mense se werk. Eintlik hou hulle verslankingskampe of so iets, maar waarop dit neerkom, mense wat gewig wil verloor, boek by hulle in, stap heelwat maerder daar uit, maar Bant dan sowaar! En net daar kom Toortsie in die prentjie, want WAT GAAN ONS KOOK AS ONS BY DIE HUIS KOM???
Maar dis nie die einde van die verhaal nie! Toortsie gaan nou sowaar Polokwane toe! Weet julle waar dit is? Blykbaar was Pietersburg glo jaaare gelede daar. Dis vrek ver van waar ek woon! Erg noord! Klink vir my baie naby aan Botswana, as ek mooi dink.
Maar, ou Toortsie sal haar pad vind, dit weet ek, en ek is baie dankbaar vir blogmaats wat hulle winkels oopstel vir haar. Gaan soek jou Toortsie by LEKKER FIREPLACES BRAAIS EN DEKOR. Ag man, as jy dan nou jou Toortsie daar loop haal, koop sommer vir jou ‘n lekker braai ook!
Man, ek is vreeslik opgewonde!
Toortsie
Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page
Toortsie se Facebook page
Finesse Blogger of the week
Toortsie by Pinterest
Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap
Amazing shot!
LikeLiked by 2 people
🙂 Nearly fell of the boxes!
LikeLiked by 1 person
Dear Toortsie, any good photo is a sacrifice! It was worth of the result!
LikeLike
I enjoyed every minute of it! 🙂
LikeLiked by 1 person
Ha-ha-ha! It’s obvious otherwise the shot would not be so stunning!
LikeLiked by 1 person
Thank you
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLike
Jou vriendin en haar ma het vanoggend kom kuier. Sy is ñ pragtige mens! Het haar getuienis gehoor, en is regtig gebless deur hulle inloer. (het vir jou ñ stukkie Bali saamgestuur)
LikeLike
Aggg ek is bly! Dankie! 😁
LikeLike
Dankie Toortsie – Polokwane sien uit om jou resepte en leefstyl te beproef!
LikeLike
Baaie dankie vir jou. Pakkie is afgegee.
LikeLike
Geweldige foto! 🙂
LikeLike
Dankie! 😁 Dit was groot pret. Die volgende oomblik het die bokse meegegee!
LikeLiked by 1 person
Groot opwinding le vir Toortsie voor, bly vir jou. Hou die Kaap se naam hoog daar in die Noorde. Moet asb nie gekaap word nie, jou ooskus plekkie wag. Stunning foto
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLike
Laat weet waar aa die Ooskus? 😱
LikeLike