Blogskool

Vandag was dit blogskool hier in my huis en ek moes vir Elia en die Pink Lady help om hul blogs te begin. Wat ‘n lekkerte!

Beide hierdie persone stap groot treë in ons gemeenskap en maak regtig ‘n verskil waar hulle gaan. Ek is regtig baie trots op hulle!

Kyk bietjie hoe lyk juffrou Toorts en haar leerders.


Mag hul nog groot treë stap in blogland!

Groetnis

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

 

Advertisements

9 thoughts on “Blogskool

    1. Ek weet nie! Hoekom wil jy dit afvee? Die kans is goed dat jy die post se foto ook afvee. Ek dink jy moet dit toets. Vee een foto af en kyk bietjie wat gebeur. Jy kan dit mos maar terugsit.

      Like

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s