Ek wys gou ‘n paar foto’s geneem by Ladismith in die Klein-Karoo.
Hierdie is veronderstel om ‘n groot, diep, dam te wees wat gewoonlik vol water is. Daar is nie ‘n druppel water in nie.
Huerdie plaas se hoofdoel is om lusern te produseer, maar danksy die droogte …
Dis droog. Geen produksie kan gebeur nie.
Groetnis
Toortsie
Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page
Toortsie se Facebook page
Finesse Blogger of the week
Toortsie by Pinterest
Dit maak mens hartseer, en benoud. Sjoe.
LikeLike
Ja dis erg.
LikeLiked by 1 person
So gehoop dit gaan al beter in die Kaap. Pendel maar terwyl jy nog kan Toorts…. as dit nou ek was sou jy my met ‘n tou moes wegsleep…. nie meer lus vir soveel dinge nie.
LikeLike
Ek is ook nie meer aldag lus nie.
LikeLike
Laat my dink aan my dogter wat nou die dag sê sy en haar man sê albei dit raak al lekkerder om net by die huis te bly…. hulle sien al meer op vir ‘n ewige uitganery.
LikeLike
As ek op die verskeie plekke kom, is dit lekker. Die trek daarheen is nooit lekker nie. Dan is ek baie keer knorrig.
LikeLiked by 1 person
Ai dis hartseer!
LikeLiked by 1 person
Ja dis erg
LikeLike
Ik hoop voor jullie allemaal daar in Zuid-Afrika dat er spoedig een einde komst aan die droogte.
Ik ga dit bericht herbloggen opdat iedereen ter wereld met jullie zouden meeleven.
Groetjes
Theo
LikeLike
Reblogged this on Groeten uit #Tienen and commented:
Bericht geplaatst in mijn rubriek Zuid-Afrika in de kijker
Groetjes
Theo
LikeLike
Vriend het vandag foto gestuur uit groot karoo net so droog
LikeLiked by 1 person
My hart breek. Nou die dag by Verkeerdevleidam verby gery, toe is daar n stof storm op die dam.
LikeLiked by 1 person
Reblogged this on Wag 'n Bietjie.
LikeLike
Dankie
LikeLiked by 1 person
Sjoe… ons het daai genade-reën so vreeslik nodig…
LikeLike
Ai, dis hartseer Toortsie.
LikeLike
Die reën sal weer kom.
LikeLiked by 1 person