Padborde

Padborde kan baie stories vertel. 

By een boer staan daar by die hek: ‘Hier word elke 3e REP geskiet; die tweede een is pas hier weg.’

Kyk ‘n bietjie hierdie vervolgverhaal wat ons raakgeloop het: 




😁 Ek leef gelukkig nog om die storie te kan vertel. Net-net, maar darem! 

Toortsie

19 thoughts on “Padborde

Gesels saam, asseblief!