Friese waar jy kyk

Ons was by ‘n fantastiese Holsteinmelkery by Morgenzon. Daar is altyd iets te leer by ander boere. Hierdie was uit ‘n ander wêreld met tegnologie waarvan ons nog net kan droom. 
Die netheid, orde en higiëne waaronder hierdie melk geproduseer word, was opvallend. Wat ‘n plesier! 

Elke koei is aan ‘n rekenaar gekoppel en word gemonitor.
Koeie word gemelk.
Dieselfde draaitafel van onder af gesien.
Panorama
Dis tog te lekker as die rug so gekrap word!
Koeibehuising. Elke koei lê in haar eie slaaphok.
Kalfgrootmaakeenhede. Hierdie kalwers staan in die ry omgevoed te word by kalfgrootmaakeenhede.
Kalwerhokke waar die versies vrylik kan beweeg tussen onderdakbehuising of sonlig. Kalfgrootmaakeenhede is gerekenariseerd en kalwers drink self op aanvraag terwyl hul porsies per rekenaar beheer word.
Hello jou pragtige kalfie!

Baie dankie aan Westend Farming vir ‘n besonderse ondervinding. Hartlik geluk met julle melkery. 

Groetnis

Toortsie

Advertisements

13 thoughts on “Friese waar jy kyk

  1. Ag nee man, ek is nou uiters jaloers! Jy kan my in ñ wip vang met so ñ boerdery. Nou gaan ek eers weer by Bertus torring dat ons na ñ landbouskou toe moet gaan. Ek kan vir ure net sit en kyk en waardeer.

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s