Dit het toe sowaar gebeur! Toortsie het die tiewie gehaal.
So, as jy dit graag wil kyk, kliek op die skakel en begin loer by 08:00.
Kyk mooi, Seegogga klink aan tafel ‘n glasie rooiwyn saam met ons. Donker hare, rooi toppie.
Groetnis
Toortsie
Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page
Toortsie se Facebook page
Finesse Blogger of the week
Finesse: Koop tyd
Toortsie by Pinterest
Bravo, Toortsie!
LikeLike
Baie dankie!
LikeLike
Thumbs up vir Toortsie!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLike
Wow! Dis ‘n veer in jou hoed. Jy het sommer baie mooi en op jou gemak gelyk ook.Geluk met die prestasie.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Alles Seegogga se skuld! Het jy gesien hoe mooi kyk Seegogga heel aan die einde?
LikeLiked by 1 person
Nee, laat ek nou eers weer gaan loer.
LikeLike
Donker hare, ook rooi aan. Sy klink ‘n glasie rooiwyn
LikeLiked by 2 people
Ek het nou-net vir my man gesê ek dink dis daardie dame. Het nog nooit voorheen ‘n foto van haar gesien waarvan ek kan onthou nie. Julle is op die bôl, hoor?
LikeLiked by 1 person
Oee ek ken die regte mense! 😁
LikeLiked by 1 person
Nou ken ek ook ‘n TV ster!
LikeLike
Dit was maar ‘n verskietende ster!
LikeLiked by 1 person
Nee wat binne konteks is dit ‘n groot prestasie… ons is maar net saam met jou trots
LikeLiked by 1 person
Baie dankie. Ja dis vir my ook groot! 🙃
LikeLiked by 1 person
Kom nou eers by die huis aan, en siedaar. Ek kan jou sien! Sommer al drie keer gekyk. Só trots op jou , Toortsie. Jy lyk wonderlik.
LikeLiked by 1 person
Dankie dankie!
LikeLike
Wouw jy lyk soos n gesoute tv ster. Geen senuwees nie. Jy het goed gedoen Toortsie
LikeLike
Dankie. Jong, dit was maar ‘n oor en oor skietery. Heeldag lank vir 3 minute!
LikeLike
‘n Liggie wat boer met ‘n koei
Met kos wat jou maag nie laat groei
Voeg die twee tesame
En ons hoor dan die name
Van Toortsie wat op TV ons boei
LikeLiked by 1 person
Genade! I’m a poet and I didn’t even know it! 😁
Oulik!
LikeLiked by 1 person
Mooi man. Kannie glo dat dit dieselfde Toorts is wat ek leer ken het nie in die begin nie
LikeLiked by 1 person
Is maar nog net dieselfde een. 😁
LikeLike
Ek dink jy het gegroei in jou skryfwerk!(my beskeie mening)
LikeLike
Baie dankie. Ek het beslis gegroei, ook in selfvertroue. Maar die persoonlikheid sal maar dieselfde bly. 😀
LikeLike
Dit is so. Jou persoonlikheid het gemaak dat jy waag en daardeur word deure oopgemaak wat mens nie altyd verwag nie.
LikeLiked by 1 person
En steeds het ek geen verwagting of roete wat ek moet volg nie, ek vat elke ding soos hy kom! 😃
LikeLike
Dis beslis n goeie manier van doen. My probleem bly maar dat ek dinge te veel wil oordink en dan myself sommer afmaak met dat dit nie sal werk nie. Ek was juis voor verlede week weer my eie rigtingvaste self gewees. Dit bring tog maar sukses as mens deursit en deurdruk.
LikeLike
En soms blindelings in ‘n ding inhardloop en ná die tyd worrie! Dis nou ongelukkig ek! 😀
LikeLiked by 1 person
😦 ek kan eers vanmiddag gaan kyk, geen klank hierby my kantoor nie.
LikeLike
Ai jai jai… En om te dink jy was een van my bloggers. Toortsie ek het jou al lankal gesê jy gaan nog mega famous word. Hou aan skryf. Doen wat jy doen. Ek is so bly ons paaie het gekruis!
LikeLiked by 1 person
Ek is vir jou net so dankbaar!
LikeLiked by 1 person
Gerda, jy en Finesse het vir my vlerke gegee. Ek dink nie jy sal ooit besef hoeveel nie!
LikeLiked by 1 person
Dankie… nou’t ek lekker gekuier daar op die plaas! Net ‘n bietjie kort! 😉
LikeLiked by 1 person
Behoorlik 3 minutes of fame.
LikeLike
Drie lekker, goeie minute! 😉
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLike