My drie minute!

Dit het toe sowaar gebeur! Toortsie het die tiewie gehaal.

So, as jy dit graag wil kyk, kliek op die skakel en begin loer by 08:00.

Kyk mooi, Seegogga klink aan tafel ‘n glasie rooiwyn saam met ons. Donker hare, rooi toppie. 

Groetnis

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Finesse:  Koop tyd

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

36 thoughts on “My drie minute!

              1. Dis beslis n goeie manier van doen. My probleem bly maar dat ek dinge te veel wil oordink en dan myself sommer afmaak met dat dit nie sal werk nie. Ek was juis voor verlede week weer my eie rigtingvaste self gewees. Dit bring tog maar sukses as mens deursit en deurdruk.

                Like

Lewer kommentaar op Hier "blok" Elanè Kanselleer antwoord