My drie minute!

Dit het toe sowaar gebeur! Toortsie het die tiewie gehaal.

So, as jy dit graag wil kyk, kliek op die skakel en begin loer by 08:00.

Kyk mooi, Seegogga klink aan tafel ‘n glasie rooiwyn saam met ons. Donker hare, rooi toppie. 

Groetnis

Toortsie

English Blog Posts

Toortsie se Bantingboerekosboek Facebook page

Toortsie se  Facebook page

Finesse Blogger of the week

Finesse:  Koop tyd

Toortsie by Pinterest

Plaasakkomodasie by Riversdal, Wes-Kaap

Advertisements

About Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Toortsie is a small flashlight, like a torch.
This entry was posted in Banting, LCHF, Uncategorized. Bookmark the permalink.

36 Responses to My drie minute!

  1. Kameel sê:

    Thumbs up vir Toortsie!!!

    Liked by 1 person

  2. Wow! Dis ‘n veer in jou hoed. Jy het sommer baie mooi en op jou gemak gelyk ook.Geluk met die prestasie.

    Liked by 1 person

  3. Nou ken ek ook ‘n TV ster!

    Like

  4. travel460 sê:

    Kom nou eers by die huis aan, en siedaar. Ek kan jou sien! Sommer al drie keer gekyk. Só trots op jou , Toortsie. Jy lyk wonderlik.

    Liked by 1 person

  5. balijati sê:

    Wouw jy lyk soos n gesoute tv ster. Geen senuwees nie. Jy het goed gedoen Toortsie

    Like

  6. ‘n Liggie wat boer met ‘n koei
    Met kos wat jou maag nie laat groei
    Voeg die twee tesame
    En ons hoor dan die name
    Van Toortsie wat op TV ons boei

    Liked by 1 person

  7. Mooi man. Kannie glo dat dit dieselfde Toorts is wat ek leer ken het nie in die begin nie

    Liked by 1 person

  8. 😦 ek kan eers vanmiddag gaan kyk, geen klank hierby my kantoor nie.

    Like

  9. Ai jai jai… En om te dink jy was een van my bloggers. Toortsie ek het jou al lankal gesê jy gaan nog mega famous word. Hou aan skryf. Doen wat jy doen. Ek is so bly ons paaie het gekruis!

    Liked by 1 person

  10. aj vosse sê:

    Dankie… nou’t ek lekker gekuier daar op die plaas! Net ‘n bietjie kort! 😉

    Liked by 1 person

Gesels saam, asseblief!

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s