toortsie.com
Suikerverslawing
Alkoholisme is’n progressiewe siekte. (Ek hoop ek het nou die regte woord gebruik!) Oor tyd raak dit erger en erger, selfs al drink die persoon glad nie. So sou ‘n persoon vir jare opho…