Oceana. The name of our beach house.
I never liked this name and when we bought this house many years ago, I planned to change the name. This name reminded me of a passenger’s ship that went down a few years ago, the Oceanos.
I had a competition where friends could suggest possible names for the house. The winner would win a weekend in the house. This didn’t work so well.
During the years I thought about lots of possible names, like see-uitkyk, meaning a look at the sea, music house, etc. One of my latest plans for a name was Toortsie’s place.
I totally forgot about the name that I don’t like, I don’t see it anymore. It is part if the house, but still, I think about new names. Until this photo challenge came: Take a picture of a name.
Toortsie
Toortsie’s Banting Bash Facebook page
Toortsie’s Facebook page
Finesse Blogger of the week
Finesse: Ons hou plaastroue
Glimlag… snaaks hoe dit deel word van jou. ‘n Vriendin gee die muurhangesel “Lank gewag’en ons besluit om dit elke jaar te verander … ons het toe nooit want dit het deel van die plekkie geword.
LikeLiked by 1 person
Ja ek sien dit glad nue meer rrak nie, tog bly die bewustheid daar dat ek dit nog wil verander.
LikeLiked by 1 person
Veilige bekende
LikeLike
Is dit nie wonderlik dat selfs ñ naam op ñ ou kan groei nie!
LikeLike
Ja, maar hierdie een het nog nooit! Ek sien hom net n7e meer raak nie! 🙂
LikeLiked by 1 person
Voordeel van ouer word… ek sien Bert se ouer word ook glad nie raak nie, al noem baie hom ‘oubaas’. Hy bly my standerd 5 liefie.☺☺☺En my eie plooie.
LikeLiked by 2 people
🙂
LikeLike
Julle was meant to be!
LikeLike
Well, at least your house by the beach has a name. I’m moving to a beautiful spot on the beachfront in two weeks’ time, but the building has no name yet (a major part of it is still under construction). I had a grand old time convincing Telkom to transfer my line to the Building Without Name.
LikeLiked by 2 people
🙂 Ons Koei Sonder Naam het een keer die koerante gehaal! Dit was die eerste skou waaraan ons deelgenerm het en sy het net ‘n nommer gehad. Skoukoeie het NAME! Onsself was nie eers op die skou nie, toe wen sy die interraskompetisie, wat baie uitsonderlik was. ‘n Jersey wen nie gewoonlik die interras nie en sy was nog ‘n eerste laktasiekoei. Nou ja, die koerantmanne het toe maar gepraat van die koei sonder naam!
Huis sonder naam! 🙂
LikeLiked by 3 people
Haha, klink soos BZN – die Nederlandse Band Zonder Naam popgroep wat so teen die einde van die 60’s bekend geword het. Hulle musiek was nogal goed.
LikeLiked by 1 person
Ekhet ookaan hulle gedink. 🙂
LikeLike
Dit raak tyd dat ek by my rekenaar uitkom en begin reg tik!
LikeLike
Dear Toortsie,
we have an honour to invite to participate in first ETERNAMENTA AWARDS ‘Most Talented Reader’.
Best Regards,
Maria
More detailed information is here: https://eternamenta.wordpress.com/2016/11/14/eternamenta-blog-awards/
LikeLike
Thank you! Here is my entry:
https://toortsie.com/2017/01/14/eternamenta-blog-awards/
LikeLike