Relish

Daily post

And once again I first asked Mr. Google for the translation of relish, they gave only one translation, which is ‘smoor’.

So I thought, what can I write about relish? Slice tomatoes and onions. Fry them in butter till soft. Flavour with salt and pepper, a bit of sweet basil and a teaspoon of sugar or xylitol. Very nice, very tasty! Eat with a patty or boerewors.

I have a very nice recipe for tomato relish that  can be canned. I put it on this blog long ago, and without a few alterations, it is not suitable for Banters. If you want to look, click here. The recipe is written in Afrikaans.

I also consulted my old bilingual dictionary that my mother bought me in 1972. It has a few more translations: smaak, geur, voorsmaak, neiging, toespys, versnapering, atjar. Yes! I couldn’t think that the post per day would give a word that has only one meaning, and I know that the real English people would jazz up the word!

Look at these from my dictionary: Eat with relish (smaaklik eet); Give a relish to  (die smaak prikkel); It loses its relish (die aardigheid verdwyn); Relish the palate (die smaak prikkel); Relish the prospect (uitsien na).

Toortsie

Toortsie se Bantingboerekos Facebook page

Toortsie se Facebook page

Finesse Blogger van die week

Toortsie by Finesse: So begin die mindermakery

Toortsie’s LCHF Journey 

Toortsie op Pinterest

22 thoughts on “Relish

  1. Ek weet ek is nou by verkeerde blog. Ek wl vra oor Reader(leser). Myne wys alewig net die blogs waarop ek ingeteken is. En ek kry mos Emails oor hulle. Ek soek ander nuwe blogs in Afr sowel as Engels. Blogs waarvan ek nie geweet het nie. Hoe kry ek hulle? Daar moet tog miljoene wees? En vroeer jare het hulle die gewildste blogs in su\ulke blokkies op die skerm gesit, maar ek weet lang jare nie meer hoe om daar uit te kom nie.

    Like

    1. Dit is net hulle wat jy volg wat op jou leser verskyn. Ek het mos die emails afgesit, wil nie dit kry nie.
      In jou beheerpaneel kry jy dit top 10 afr blogs.
      ‘n Maklike manier om by nog blogs uit te kom is om te kliek op die ouens wat kommentaar lewer. Dan kom jy by hul blogs uit en dan moet jy hulle ook maar volg. So as jy iemand se blog lees, kliek op die mense wat dit like en kommentaar lewer. Daardeur gaan nuwe wêrelde vir jou oop.

      Liked by 1 person

    2. As ek nou hier mag “intjip” (heerlike ou woord van my skooldae af) – on your home page, hover over the word Reader / Leser (second tab from the left on your menu at the top) until you see the dropdown menu. Click on Discover to see the daily selection of best content on WordPress or, if you are looking for a specific topic, click on Search and type in a search term, with or without a hashtag and press your Enter key. As ek byvoorbeeld die woord boerekos intik, bring hy vir my ‘n lys van kosblogs op met Toortsie in die derde plek. O, en jammer vir die Ingels; ek ken nie die Afrikaanse terme van al hierdie goete nie.

      Liked by 1 person

  2. Toorts, tik volgende keer “relish meaning” of “relish definition” of “relish synonym”, dan bring google ‘n klomp interessante inligting op. Jammer dat ek my so wys hou, maar dis die soort vrae wat ons kliënte vra en dus ken ek al meeste van die kortpaaie ook.

    Like

      1. ‘n Mens leer baie vinnig as jy eers begin rondbeweeg op jou blog se dashboard (WPAdmin). Ek gil ook so nou en dan op my blog as hy nie wil doen wat ek vra nie, maar dan gaan skrop ek maar weer op die internet vir die antwoord.

        Like

      1. Nou probeer wat ek jou gesê het, gebruik die search term “irksome meaning”. Jy het baie moed om die Daily Posts te doen – ek sukkel om by te hou met twee blogs ‘n week, maar ek is ook heeldag op die internet besig en dis bloeming “irksome” – dit maak my so gaar dat ek nie nie nog energie het om blogs te skryf nie.

        Like

        1. Ek doen dit beslis nie daagliks nie. Net as ek die dag die moed het. Irksome. Irksome Irksome … Ek hou van ‘n uitdaging, maar vreemd genoeg, slegs as ek dit aan myself stel. Ek hou nie altyd van ‘n uitdaging wat iemand anders vir my gee nie. Ek voel as ek dit self stel, dan kan ek dit doen soos ek graag wil en of ek wil. Irksome. My ou groen woordeboekie van 1972 sê vervelig. lastig. LASTIG, sê ek jou! Behoorlik lastig!

          Liked by 1 person

  3. Skuus, j ek is so irksome julle , maar julle 2 het my nouuvandag al baie geleer. Ek voel ook soos jy Hester. Soms, as dit van ‘n medeblogger kom, skryf ek graag waaroor hulle vra( wat het van ons blogspeletjies geword?) maar ek kry ‘n koppige steeks streek as ek heeltyd moet skryf wat ander vir my beveel en nie wat ek self voor lus het nie.

    Like

Gesels saam, asseblief!