Weekly challenge.
When I think of Australia, I think of dry areas. And yes, Australia is not dry everywhere.
On our recent trip to NSW, Victoria, SA, and Western Australia, we saw what happens when a place gets too much water. We had rain every single day and it was really cold.
In NSW we saw crops that stood in the water, drowning. The Murray River had the most water in years and they expected even more water! While we were there, there were flood warnings and about 12 towns were affected, people were warned to evacuate their homes. Thank Heavens that we were always safe. A farmer told me that last year they couldn’t harvest their crops because they didn’t have enough rains, this year their crops are drowning.
In Adelaide, we saw the most extreme storm in 50 years and a power outage of nearly 12 hours.
As a farmer, water is one of our most important commodities. Water brings life. Without water, we can’t live.
Toortsie
Toortsie’s Banting Bash Facebook page
Toortsie’s Facebook page
Finesse Blogger van die week
Finesse: Eerder ‘n foto asseblief
Pragtig… jy moet nou gereeld deelneem?
LikeLiked by 1 person
Ek skryf nogals so hier en daar oor die uitdagingswoorde. Ek vermoed net dis verskillende uitdagings. Party is 1x per week, ander daagliks. Sommige is bedoel om foto’s te wees terwyl ander woorde is.
LikeLiked by 1 person
Ek het so gesien. Die is weekliks en die tema kom altyd Vrydae
LikeLike
Mooi foto’s en interessante skrywe,Toortsie!
LikeLiked by 1 person
Ja dit is so dat water nodig is vir lewe en dat te veel water versmoor. Ongelukkig is dit ook so met geestelike water. As dit net oor die dogma begin gaan en die liefde word uit die oog verloor stoot die opvattings wat geestelik klink maar nie is nie, weg.
LikeLiked by 2 people
Absoluut!
LikeLike
Dit is amper soos wanneer die 2 elemente van water nl. waterstof en suurstof verdeel word. Waterstof op sy eie is plofbaar. Waarheid sonder liefde verwoes.
LikeLiked by 1 person
Goeie inskrywing Toortsie, jou fotos is in die kol.
LikeLiked by 1 person
Dankie. But the minglish! 😉
LikeLike
Minglish haha, dis ‘n lekker nuwe woord. Jou taal is glad nie sleg nie; definitief nie ‘n verskoning om nie deel te neem nie.
LikeLike
Dankie. Ek het nie daardie woord uitgedink nie, geleen by iemand anders na aanleiding van al ons Afrikaanssprekendes wat skielik Engels moet praat.
LikeLiked by 1 person
Ek vertrou my taal sal verbeter oor tyd. Ek voel alreeds meer vrymoedig om dit te gebruik. Ek was al vir jare nie skaam om Engels te praat nie, maar wou nie graag dit op skrif sit nie.
LikeLiked by 1 person
As jy Chrome as jou default browser gebruik, moet jy gerus die Grammarly funksie in gebruik neem. Jy kan dit afsit wanneer jy Arikaans skryf. Hulle proeflees jou spel en grammatika soos wat jy skryf en kan soms ‘n pes raak, maar hulle is goed. Ek gebruik die basiese vry weergawe, want ek tik snel met een vinger en daar sluip altyd ‘n paar typos in.
LikeLike
In WordPress?
LikeLiked by 1 person
Hy werk in Chrome vir al jou applikasies – WordPress, Excel, Outlook, Facebook, maar jy kan kies wanneer jy dit wil gebruik. Kyk op hulle website http://www.grammarly.com.
LikeLike
Dankie. Toegepas, 3 foute reggemaak. 🙂
LikeLike
Dit werk lekker nè? Hulle het ‘n facebook bladsy ook waar hulle lekker tips gee en grammatika bespreek. Jy kan net Grammarly intik op facebook. Dis nou die opreggeteelde Grammar Nazis wat daar kommentaar los en soms raak hulle ‘n pyn, maar ‘n mens leer baie.
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLiked by 1 person
Mooi so 🙂 Bly julle was veilig deur alles heen. Hoop die reën het julle gevolg!!!
LikeLike
Ja, maar hier raak dit nou oestyd. Ek hoop die res van SA kry goeie reën.
LikeLiked by 1 person
Ja, ons het dieselfde tyd ook BAIE reën,koue en slegte stormweer gehad. Die weer het van Australië af hierheen geskuif. Mooi geskryf en pragtige fotos.
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLiked by 1 person
Mooi land en dankie vir die skrywes.
LikeLike